Daar is nie naastenby genoeg gedoen nie – Obama

Die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama het die COP26-beraad toegespreek. Hy het jongmense aangemoedig om nie hulle veldtogte teen klimaatsverandering te staak nie en het bygevoeg dat daar nie naastenby genoeg gedoen word om klimaatsverandering te bekamp nie.