Daar is nie 500 vermiste Angolese nie

Die goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala sê daar is geen vermiste Angolese burgers in die land nie. Dit volg na media berigte dat 500 nie gerepatrieer is nie. Endjala gesels met Kosmos 94.1 Nuus hieroor, en die samesprekings met die buurland se owerhede.