Daar is genoeg diesel – Namcor

Namcor het Namibiese sakelui daarvan verseker dat daar geen dieseltekorte in die land ondervind sal word nie. Die brandstof-bergingsfasiliteit kan 75 miljoen liter brandstof stoor en alle voorsorg-maatreƫls is reeds getref om te verseker dat daar voorraad is. Die kommentaar kom te midde van kommer oor tekorte en gerugte dat uitvoere na binnelandse buurlande opgeskort is. Paulo Coelho, woordvoerder van Namcor verduidelik.