DA verwelkom arrestasie van beweerde aanhiters

Die DA verwelkom die inhegtenisneming van 20 beweerde aanhitsers van die Julie-onrus verlede jaar in Gauteng en KwaZulu-Natal. Die party se woordvoerder, Andrew Whitfield, sê die Valke moet geprys word vir hul werk met die uitvoer van Donderdag se inhegtenisnemings regoor die land. Whitfield voeg by die feit dat Misdaad-intelligensie steeds sonder ‘n permanente hoof is, is nog ‘n probleem wat dringend aandag verg.