DA takel diefstal van openbare infrastruktuur

Die Demokratiese Alliansie het ‘n taakspan gestig om die industriële-skaal diefstal van openbare infrastruktuur in Suid-Afrika te bestry. Die woordvoerder van die taakspan, Mat Cuthbert, sê die span sluit die LUR’e van Polisie; Openbare Ondernemings, Handel, Industrie en Mededinging; Vervoer; en uitvoerende beamptes van munisipaliteite in. Cuthbert sê die span het ‘n stel plaaslike, provinsiale en nasionale ingrepe ontwikkel, wat kan help om die krisis te beheer: