DA skep energiebeleid vir SA

Die DA in Suid-Afrika sê sy nuwe energiebeleid sal voortgaan met die verkryging van krag vanaf Onafhanklike Kragvervaardigers. Die party meen die strategiese planne waarmee die regering vorendag gekom het, slaag nie daarin om aandag te gee aan sleutelpunte nie, insluitend die ontbondeling van Eskom om mededingende ruimte in die mark moontlik te maak. Die DA se beleidshoof, Gwen Ngwenya, sê die plan is om goedkoper en meer betroubare krag te bekom: