DA loop voor in Kaapstad

Die DA loop voor in die Stad Kaapstad met 59 persent steun en meer as 93 duisend stemme, terwyl die ANC 12 persent steun in die Moederstad toon. ‘n Opkomende party wat in omstredenheid gehul is oor diensleweringskwessies, die Cape Coloured Congress, het tot dusver meer as 10 000 kiesers getrek en is in die derde plek met net meer as 6 persent steun. Die DA se burgemeesterskandidaat, Geordin Hill-Lewis, sê die party se voorsprong is goeie nuus vir die metro: