DA-leier sê Ramaphosa haat jongmense

Die leier van die DA, John Steenhuisen, het President Cyril Ramaphosa daarvan beskuldig dat hy Suid-Afrika se jongmense haat. Hy het dié stelling gemaak in die parlement, waar Ramaphosa vandag LP’s se vrae beantwoord het. Steenhuisen het die regerende ANC daarvan beskuldig dat hy die jeug se vaardighede afskeep. Hy sê Ramaphosa ontneem jongmense werksgeleenthede.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *