Da is vies oor nuwe minerale-verkenningsstrategie

Die DA het Suid-Afrika se nuwe minerale verkenning-strategie veroordeel. Die Departement van Minerale Bronne en Energie sê die strategie se doel is om aansienlik meer verkennings-beleggings na die land te lok. Die strategie en sy inwerkingstredings-program wil oor die volgende vyf jaar Suid-Afrika se aandeel in wêreldwye verkennings-belegging van minder as 1 persent na 5 persent verhoog. Die DA-woordvoerder James Lorimer beskryf die strategie as onindrukwekkend: