DA, EFF reageer op staatsrede

Die DA-leier John Steenhuisen sê die grootste deel van President Cyril Ramaphosa se staatsrede kon net so wel ‘n DA-toespraak gewees het. Hy sê die president moet erkenning kry omdat hy minstens sommige van die regte dinge gesê het, veral wat die ekonomie betref. Steenhuisen sê Ramaphosa het in die verlede ook die regte dinge gesê, net om die pad byster te raak wanneer dit toegepas moet word:

Die EFF-leier Julius Malema sê Ramaphosa het niks nuuts gesê nie, veral nie wat staatsekerheid betref nie: