DA bly hamer oor Charlotte Maxeke, nou is parkering probleem

Die ANC-regering word steeds gehamer oor die Charlotte Maxeke Johannesburg-hospitaal.Volgen die DA is daar baie stadige vordering om parkering te vervang wat 18 maande gelede in ʼn brand vernietig is. Daar is ‘n tekort van meer as 1 000 parkeerplekke. Jack Bloom van die DA sê volgens die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het die hospitaal voorheen 1 700 parkeerplekke beskikbaar gehad, maar daar is tans net 229 plekke by die hospitaal en 400 in die omgewing: