Cyril sê hy is jammer oor fase ses-beurtkrag

President Cyril Ramaphosa is baie jammer oor die instelling van fase ses-beurtkrag. Hy het vrae beantwoord na die sewende spitsberaad van die Suider-Afrika-Doeane-unie, wat in Gaborone, Botswana, gehou is. Volgens Ramaphosa is hy nog nie volledig ingelig nie, maar dit sal hom in staat stel om te besluit wat gedoen moet word: