Cyril moes kabinet geskommel het – DA

Die leier van die DA in die buurland, John Steenhuisen sê hulle verwelkom die maatskaplike noodverligtingstoelae wat President Cyril Ramaphosa aangekondig het, maar indien vinnige en beslissende strukturele hervorming nie plaasvind nie, sal dié verligtingsmaatreëls oor die langtermyn nie volhoubaar wees nie. Hy sê die president moes die land gerusgestel het deur aan te kondig dat die kabinet verander gaan word: