Cyril laat sy lot in ANC se hande

President Cyril Ramaphosa sal vandag die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering in Johannesburg bywoon. Hy het gister aan die party se Nasionale Werkkomiteevergadering deelgeneem, waar hy homself onttrek het. Die vergadering het die verslag van die Artikel 89-paneel bespreek, wat bevind het Ramaphosa het moontlik die Grondwet en sy ampseed oortree, toe hy versuim het om die diefstal van miljoene in buitelandse valuta van sy Phala Phala-plaas in Limpopo aan te meld. Die president sê die NUK moet nou die besluit neem: