Cyril kap terug teen Steenhuisen

President Cyril Ramaphosa het die DA-leier, John Steenhuisen, se bewering verwerp dat hy nie alleen in die vertrek is wanneer hy vrae in die Parlement virtueel beantwoord nie. Hy meen Steenhuisen bevraagteken sy integriteit as staatshoof. Ramaphosa sĂȘ hy doen sy werk pligsgetrou:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *