Cressida het bedank, sou Partygate ondersoek het

Londen se burgemeester Sadiq Khan sê hy het Cressida Dick se bedanking as kommissaris van die metropolisie aanvaar. Hy beskuldig haar daarvan dat sy nie ‘n kultuur van vrouehaat en rassisme in die grootste Britse mag hanteer het nie. Dick is die eerste vroulike leier in die metro se geskiedenis van 193 jaar en het die mag sedert 2017 gelei. Haar kontrak is September met twee jaar tot 2024 verleng. Sy sê dis duidelik die burgemeester het nie meer genoeg vertroue in haar leierskap nie: