Covid: SA neem af, Nam neem toe

Plaaslike media berig dat daar kommer is oor stygende Covid-hospitaliserings en sterfgevalle in die land. pasiënte in die hospitaal is tans op 402, teenoor 320 ‘n week gelede en in die afgelope 14 dae is 115 sterftes bevestig. Maar, gevalle neem af in Suid-Afrika en owerhede sê die land is reeds oor sy vierde vlaag. Die Stad Tshwane het nog ‘n weeklikse afname getoon in die aantal aktiewe Covid-19-gevalle. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman…