Covid: Risiko vir variante bly hoog waar infeksies hoog is

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus sê dit is te vroeg om ‘n oorwinning oor Covid te verklaar. Hy sê daar is nog gebiede met baie hoë infeksie-koerse wat ook die risiko vir nuwe variante hoog hou…