Covid neem toe onder SA-kinders tussen 10 en 14

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê Covid-19-gevalle onder kinders tussen tien en 14 jaar neem toe. Phaahla sê wetenskaplikes het aanvanklik geglo dit hou verband met die heropening van skole, maar die getal positiewe gevalle neem steeds nie af nie: