Covid-maatreëls onveranderd, vyfde vlaag staan einde toe

President Hage Geingob het alle Covid-maatreëls onveranderd gelaat by die 44ste Covid-opdatering sedert die pandemie in Maart 2020 begin het.

Hy sê die land se vyfde vlaag wat op 10 Mei aangekondig is, se piek is verby en staan einde se kant toe.