Covid-maatreëls – ons sal binnekort hoor

Met die huidige Covid-19-noodregulasies wat eerskomende Woensdag 30 Junie eindig word ‘n aankondiging van die regering oor Covid-19 binnekort verwag. Ben Nangombe uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie.