Covid is nog nie ‘n griep nie

Namibia Fact Check se ontleding van Desember se syfers in verband met Covid. Volgens die ontleding is 19 596 gevalle in Desember aangemeld met 1 671 herinfeksies en 14 persent van die jaar se infeksies is gedurende die maand bevestig. Maar, sterfgevalle is relatief laag. Kosmos 94.1 Nuus wou by Frederico Links van Namibia Fact Check weet of hy dink Omicron is die eerste stap na seisoenale griep is vir Covid.