Covid-inentings pas Britse rooilys aan, sê Shapps

Daar is groot verligting in die Namibiese toerismesektor nadat Namibië van die Verenigde Koninkryk se rooilys vir toeriste verwyder is. Dit is van Maandag 11 Oktober van krag. Passasiers wat volledig ingeënt is en kinders jonger as 18 wat wettig na Brittanje reis, sal slegs ‘n dag-twee-toets hoef te ondergaan ná hul aankoms in die land. Die Britse vervoerminister, Grant Shapps, sê die voortdurende vordering met Covid-19-inentings wêreldwyd beteken hulle kan die rooilys met vertroue aanpas: