Covid-inenting is ‘n mensereg

Die voormalige president van Kroasië Ivo Josipovic het by die dinkskrum wat deur die Nizami Ganjavi Internasionale Sentrum van Oxford-universiteit ‘n interessante standpunt oor die Covid-inenting geneem. Hy meen die inenting is eintlik ‘n fundamentele mensereg.