Covid-inenting: die ‘moveable middle’ in die kollig

Navorsing deur die Survey Warehouse toon dat 44 persent van die Namibiese bevolking onseker is oor die Covid-entstof. Navorsers noem die groep die ‘moveable middle’ omdat van hulle wel oortuig kan word. Christie Keulder van Survey Warehouse, wat die navorsing uitgevoer het, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.