Covid: akute fase van pandemie is verby

Dr. Mike Ryan van die Wêreldgesondheidsorganisasie is van mening dat die akute fase van die Covid-pandemie is verby. Hy sê die jaar sal gekenmerk word deur sporadiese uitbrekings in gemeenskappe met lae inentingsvlakke maar, die vlae wat Delta byvoorbeeld veroorsaak het is in sy mening verby.