Covid-19 kap Namibiese ekonomie

Ekonome het gereageer op die stand van Namibiese ekonomie tot dusver vanjaar in die lig van die Covid-19 pandemie. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad het sy mening in die verband so opgesom.