Covid-19 is buitengewone virus

Die Amerikaanse kenner in aansteeklike siektes dr. Anthony Fauci, sê die Delta-variant van Covid-19 is buitengewoon en het ‘n ontsagwekkende kapasiteit om doeltreffend te versprei. Hy het met media in die VSA gepraat…