Covid-19 eis SA akteur Ben Kruger

Die bekende Suid-Afrikaanse akteur, Ben Kruger, wat die rol van Okkie Ferreira in die KYKnet-sepie Binnelanders speel, het gisteraand weens Covid-19 in sy huis in Pretoria gesterf. Hy was 64 jaar oud.