Cosatu maan teen nuwe aftreefonds-regulasies

Die werkersvakbond, Cosatu, waarsku dat die Suid-Afrikaanse regering se nuwe aftreefonds-regulasie wat volgende jaar in werking sal tree, die arbeidsmark negatief kan raak. Onder die nuwe regulasie sal werknemers slegs toegang kry tot ‘n derde van hul pensioen, as hulle bedank of hul werk verloor. Die oorblywende twee-derdes sal eers ná aftrede gebruik kan word. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …

https://iframe.iono.fm/e/1214105