Copps 94.1 was weer op grondvlak bedrywig

Namibië se enigste teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1 met borge en die Windhoekse Stadspolisie, was weer gisteraand oudergewoonte tussen agtuur en middernag in die hoofstad bedrywig. Franscois Lottering was op grondvlak.