Copps 94.1 was stil, maar lawaaierig

Wet en orde is op Copps 94.1 gehandhaaf. Volgens Francois Lottering, wat aan diens was, was dit ‘n stil aand met die normale partytjies, rusverstoring en meer.