Copps 94.1 was gisteraand weer bedrywig

Die span wat gisteraand aandiens was tydens Kosmos 94.1, die Windhoekse
stadspolisie en borge se teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1, was weer
bedrywig. Francois Lottering was op grondvlak in Windhoek.