Copps 94.1: Moles by ‘n nagklub

‘n Gereelde molesmaker by ‘n nagklub in die hoofstad het haar verskyning op Copps 94.1 gemaak nadat sy gevang is op geslotekring-televisie waar sy geld uit ‘n man se beursie steel. Francois Lottering was aan diens en het die storie.