Copps 94.1 het ‘n bedrywige aand beleef

Copps 94.1, die teenmisdaad realiteitsprogram van Kosmos 94.1, die Windhoekse Stadspolisie en borge is gisteraand met verskeie ernstige voorvalle gekonfronteer, onder andere vyf motorongelukke wat voorgekom het en ‘n noodlottige tref en trap-ongeluk. Francois Lottering was oudergewoonte op grondvlak.