Copps 94.1 beleef ‘n aksiebelaaide aand

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug. JP Nel was op grondvlak en berig oor ‘n aand propvol aksie.