COP15: Belangrikste bespreekpunt sal erosie wees

Die COP15-beraad het vandag in Abidjan in die Ivoorkus begin en duur tot 20 Mei. President Hage Geingob het ook ‘n afvaardiging na die byeenkoms gelei wat veral kyk na verwoestyning. Een manier om dit te bekamp is om grondbronne te beskerm en die belangrikste hiervan is erosie. Die Namibiese ekoloog dr. Peter Cunningham verduidelik.