Connor van Schalkwyk is die Afrika junior tenniskampioen

Connor van Schalkwyk van Namibië is die nuwe Afrika junior tenniskampioen. Hy het
tydens die Afrika junior-kampioenskap in Tunisië vir Yassine Dlimi van Marokko in die
o.18-finaal met 6-4 en 6-3 geklop