Christine Mboma gereed vir Statebondspele

Die Statebondspele in Birmingham, Engeland, is om die draai en Namibiese Olimpiese silwer medalje-wenner Christine Mboma is op pad. Sy het weens ‘n besering die Wêreld Atletiek-kampioenskappe in Eugene, Oregon, misgeloop, waaraan haar voormalige oefen maat Beatrice Masilingi deelgeneem het. Mboma se afrigter, Henk Botha, gee terugvoering aan Kosmos 94.1 Nuus oor Mboma se gereedheid vir die Statebondspele.