China se standpunt is belangrikste vir beleggings

Stanlib het vanoggend ‘n geleentheid aangebied om beleggingsgeleenthede sowel as uitdaging in die huidige ekonomiese landskap te bespreek. Henk Viljoen, senior portefeulje bestuurder by Stanlib het die aandele- en multibate-franchise se aanslag op beste opbrengste in die makro-ekonomiese en politieke omgewing so beskryf.

Viljoen sê oorlog moes ‘n onderwerp vir bespreking gewees het, veral in verband met China se standpunt oor Oos-Europa…