China is grootste bedryging vir VSA

Die direkteur van die FBI, Christopher Wray, sê China is die grootste langtermyn bedreiging vir Amerika en die Verenigde Koninkryk se ekonomiese en nasionale sekerheid. Die Verenigde Koninkryk is besig met sewe keer meer ondersoeke rakende bedrywighede van die Chinese Kommuniste Party, as in 2018. Wray waarsku die Chinese regering verteenwoordig ‘n selfs ernstiger bedreiging vir Westerse sakeondernemings as wat baie gesofistikeerde sakelui besef: