Capricorn-groep hou Groen Week in Windhoekse informele nedersettings

Die Capricorn-groep het ‘n Groen Week van stapel gestuur waar hul werknemers in hul rol as sogenaamde Changemakers, vier verskillende gemeenskapsprojekte in informele nedersettings in en rondom Windhoek besoek om die lewensbestaan van die gemeenskappe te verbeter. Hulle het groentetuine gevestig waar gemeenskappe self vir hulle groente kan produseer. Marlize Horn, Capricorn se hoof van handelsmerk- en korporatiewe sake het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *