Capricorn Eagles klop Rwanda met 43 lopies

Die Capricorn Eagles, die Namibiese vroue-krieketspan, het vanmiddag hul tweede wedstryd in die Kwibuka-toernooi teen Rwanda met 43 lopies gewen. Die Namibiese bouler Wilka Mwatile is as speler van die wedstryd aangewys. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *