Calle sê ook die klimaatnood is onregverdig

Die Namibiese minister van landbou, Calle Schlettwein het gereageer op ‘n studie wat toon dat Afrikalande tot 5 persent van hul BBP moet bestee om hulself teen die impak van klimaatsverandering te beskerm, al stel hulle die minste kweekhuisgasse ter wêreld uit. Dit is volgens ‘n verslag deur die Nairobi-gebaseerde dinkskrum Power Shift Africa. Die bedreiging dwing nasies om bronne wat hulle nie het nie te gebruik. Die outeurs sê die verslag toon die onregverdigheid van die klimaatnood. Schlettwein sê hy stem saam…