Byna 300 SA kinders was slagoffers van poging tot moord

Volgens statistieke deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens is daar naastenby 300 dossiere van poging tot moord, waarby kinders betrokke was van Julie tot September 2022 by die land se polisiestasies geopen. In dié drie maande tydperk is daar 294 sake by die polisie aangemeld met kinders wat die slagoffers van die pogings tot moord was. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…