Byna 100 000 leerders gaan in 2022 in Khomas inskryf

Die goewerneur van die Khomas-streek, Laura McLeod-Katjirua, het in haar streeksrede gesê volgende jaar gaan sowat 99 411 leerders by skole inskryf en 63 nuwe klaskamers is nodig. Sy sê inskrywerings in die streek het in 2020 vanaf 94 999 leerders tot 97 176 in 2021 gestyg.