Burgemeester sing haar swanesang

Stad Windhoek se stadsraad kies vandag nuwe leierskap na die verstryking van die ampstermyn vir die huidige ampsdraers. Voor die verkiesing begin het, het die uittredende burgemeester van die stad, Sade Gawanas, gepraat oor haar ampstermyn en die uitdagings wat sy in die gesig gestaar het.  

Sy het ook verskeie prestasies uitgelig…