Buhai vat eerste major

Die Suid-Afrikaner, Ashleigh Buhai het haar eerste major-titel gewen by die Britse Ope vir Vroue op Muirfield, na ʼn uitspeelwedstryd teen Chun In-gee. Albei spelers was op tien onder na 72 putjies en Buhai het uiteindelik gewen met baansyfer vier op die vierde uitspeelputjie, die 18de. Die 33-jarige sluit haar aan by Gary Player en en Ernie Els as Ope-wenners by Muirfield, en sê sy is trots op haar prestasie: