Bruce Willis se vrou Emma praat oor sy demensie

Die vrou van Hollywood-akteur Bruce Willis, Emma Heming Willis het vir die eerste keer gepraat sedert Willis se diagnose met frontotemporale demensie verlede jaar. Sy sê, nes duisende ander families, is demensie nie ‘n pasiënt se diagnose nie, maar ‘n familie-diagnose.