Britse ‘Vryheidsdag’ kan altyd omgekeer word – Boris

Die Britse eerste minister, Boris Johnson, sê hy kan nie waarborg dat die regering se plan vir die beëindiging van die Covid-19-inperkings onomkeerbaar gaan wees nie. Bykans al die beperkings in Engeland is opgehef insluitend beperkings op die getal mense by byeenkomste en nagklubs het ook hulle deure heropen. Die Verenigde Koninkryk het meer as 5 miljoen Covid-19-gevalle en 129 000 sterfgevalle aangeteken. Johnson sê mense moet steeds versigtig wees: